Guest Book

Danie & Alet Potgieter

Monday, February 20, 2017

Dit is 'n belangrike stap wat julle neem om julleself tot mekaar te verbind. 'n Huwelik is soos 'n duet: as die een sing, moet die ander hande klap. Ons wens is dat julle voortdurend musiek sal hoor! Moet nooit kwaad vir mekaar gaan slaap nie!

Karen & Deon

Friday, February 17, 2017

Baie geluk, Wikus & Sade. Ons sien uit om die groot dag met julle te deel. Alle voorspoed met al die reelings.

Leon & Anndreana Swanepoel

Thursday, February 16, 2017

Baie geluk julle. Sterkte met al die reelings, dit is alles die moeite werd.

Wees altyd daar vir mekaar, en geniet elke oomblik van julle lewe saam.

Trudie

Wednesday, February 15, 2017

Geluk Wikus en Sade!

Dit is 'n opwindende pad wat julle begin stap. Dit is ook harde werk om getroud te wees, maar dis alles die moeite werd. Om jou soul mate te vind is sowaar 'n groot blessing.

Sterkte met die reëlings. En dankie vir die voorreg om die geleentheid met julle mee te maak

Marlene Hoffmann

Wednesday, February 15, 2017

Hi Sade & Wikus

Ek sal bevoorreg voel om julle troue te kan bywoon.

Marlene & Partner

Dankie

TMarlene

Koos

Monday, January 23, 2017

Baie geluk Wikus en Sade! Dit gaan vir ons 'n groot voorreg wees om hierdie spesiale dag saam met julle te mag deel... Onthou julle is nou 'n span en dit is wat die verskil gaan maak - spanwerk!!! Sterkte met reelings en geniet elke stukkie van die opwindende 'journey'!!!

Corrie Saffy

Sunday, January 22, 2017

Happy happy happy vir julle. n Voorreg om jou van geboorte te ken Sade. Ek glo julle sal baie gelukig wees want julle is n pragtige paartjie. Enjoy. Liefde.xx (sien julle die 22ste April)

Johanna Potgieter

Thursday, January 19, 2017

Geen woorde. Pragtig !!!

Doretha & Anton

Wednesday, January 18, 2017

Mag jul baie pret he met al die reëlings vir jul groot dag. Ons sien geweldig uit na die groot dag en so ook om Wikus amptelik te verwelkom as ons seun. Sadé ons weet jy gaan n pragtige bruid wees en so ook 'n vrou vir Wikus. Lief vir julle

Gallery

Our Wedding

Poll

How many children will we have?

Who made the first move?

What is the most important thing a marriage needs , except for Faith?

who's the responsible one?

Who cooks at home?

Who's the most intellegent?

Who farts stink the most?

Our Wedding

Registry

A gift of money

So what do you get for the bride and groom

Whose house needs work in every room?

If buying a gift, please don’t be rash

As there is always the option to just give cash.

We hope you don’t find our request to be funny

But we could really use a gift of money.

Small registry will however be available at @Home, Tygervalley

Our Wedding

Wedding Party

Aimee Moore Ackers

Maid of Honor

Talana Havenga

Bridesmaid

Melissa Noland

Bridesmaid

Barry Conradie

Best Man

Phillip Potgieter

Groomsman

Gerben Liebenberg

Groomsman

Our Wedding

Events

Wedding Ceremony and Reception

Saturday, April 22, 2017 - 3:30 pm

Diamant Wine Estate
Suid-Agter Paarl pad
Paarl

Our wedding and reception will be held Diamant wine Estate

Please RSVP before 23 February 2017

SORRY WE REGRET NO CHILDREN

About Us

Our Family

Anton and Doretha

Brides parents

André and Johanna

Grooms parents

About Us

Proposal

https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=AEm912TZ_eE

Go have a look.... Just copy the link to your browser..

About Us

Our Story

Sadé se weergawe:

Ons ken mekaar al 18 jaar...

Wikus het my "gelaaik" in Laerskool al (",)

So het die hele storie begin.......

Ek was in graad 2 en hy was in graad 5. Ons sien mekaar toe by die Eversdal Laerskool fliek aand, Wikus het vir my vriendin Rozanne gesê dat hy van my hou. Natuurlik was my reaksie "neeee ek is te jonk". Die man was baie teleurgesteld en so is die storie sommer vroeg stopgesit.

Na die episode het ek en Wikus altyd mekaar baie vriendelik gegroet en baie lekker saam gekuier, maar nooit enige iets meer as dit nie. Ons het ook nie eers altyd kontak gehou nie en het deur lang tye gegaan waar ons mekaar glad nie gesien het nie. Ek en hy was albei in langtermyn verhouding.

Toe.....

Op die 7de Julie 2015 het ons baie onverwags mekaar raakgeloop by 'n gesaamentlike vriendin se verjaarsdag partytjie en ek en Wikus het vir 4 ure sonder ophou gepraat.

'n Maand later loop ons mekaar weer raak by "Speak Easy".

Nugter alleen weet hoekom, maar toe Wikus my sien het hy my opgetel en in die rondte gedraai (ek het gedink die man is mal). Wat toe volg is iets wat nie ek of Wikus tot hierdie dag kan verduidelik nie, ons het gepraat, gepraat, gepraat en gepraat en het tot vandag toe nog nie ophou praat nie. 'n Jaar en n half later en ons trou!!!!!

In 'n oogwink het 'n baie lang vriendskap verander in 'n liefdesverhouding en ek het nog nie een dag teruggekyk nie.

Oor n paar maande se ek "I DO"

Wikus se weergawe:

Ek stem saam met meeste wat Sadé gesê het behalwe.....

Ek het vir Rozanne gesê om haar te sê ek "laaik" haar kwaai, maar ek was nogal nie teleurgesteld nie, ek het so baie meisies gehad ek kon "pick en choose". LOL

Verder het ek en Sadé altyd kontak gehad en mekaar altyd mooi gegroet en vinnig gesels. Ek het wel gedink sy is n "koek" en 'n "corky", en het eers met ons laaste ontmoeting besef dat sy is alles behalwe.

Ek het na die aand van die 8ste Augustus by "Speak Easy" waar ons vir ure sonder ophou gesels het en ek haar opgetel het (sy sê sy het gedink ek is mal maar sy het dit eintlik gelike). Ek het vir Sadé 'n boodskap op Facebook gestuur en gevra of ek kan kom kuier met pizza, rooiwyn en n movie...haar antwoord...." ja dis fine maar ek doen nie pizza nie" sy draai nie doekies om nie.

Die res is geskiedenis - ek sou nie een ding in my lewe anders gedoen het nie, want ek weet dat al my keuses my gelei het tot hier, by haar.

Ewe skielik kyk ek terug na die paadjie wat gestap is en elke seer en elke simpel keuse maak sin en is die moeite werd.

Ek kan nie wag om haar my vrou te maak nie.

About Us

The Groom

I was born on the 21st of November 1988 in Cape Town. I attended Eversdal Primary School and then went to Stellenberg High School where I finished matric.

My interest in food had me completely convinced that there is no other career option for me than to become a chef...so I did. I finished a 3 year graduate course in advanced cooking and patisserie and worked at a number of exciting upmarket restaurants. For the last 4 and a half years I have been the Head Chef of Red Pepper Catering in the Cape Winelands and I can comfortably say I have found a home.

Who is Wikus - I am a fun-loving, extremely loyal and very hard-working person that loves the outdoors and having a great time. Interests include golfing, fishing, cars and everything and anything that makes loud noises and dumping sounds.

The most exciting thing to happen in my life is getting married to my best friend, Sadé Kapp. I cannot wait to share this very memorable day with all my family and friends.

About Us

The Bride

Born in Bloemfontein on the 8th of January 1991. Moved to Cape Town at the age of 5 and attended Eversdal Primary School as well as Stellenberg High School where I finished matric.

I finished a diploma course in financial planning and then went on to do a degree in education through the University of South Africa.

I am told by others that I am a extremely loud and bubbly person ( i just think I am normal...LOL )

I am extremely enthusiastic about life and believe that life is too short to waste even the shortest of moment by worrying about things that one cannot control.

My interests include dancing, action netball, fitness and my dogs (Coco, Milo and Zena)

I thank God everyday for sending me an amazing man , who'm I can enjoy life with, laugh with and play with. I cannot wait for our special day and the moment I say I DO.

Welcome

Greeting

Welcome to the Potgieter wedsite! We recently got engaged and are now in the process of planning our wedding! We've created this wedsite as a fun, convenient, and special way for friends and family who are both near and far to participate and celebrate with us. We hope you'll use it to get to know us better and keep up-to-date on our future plans.

Here you can read about how we met, meet our families, and RSVP to wedding events that are in the works. We've also included some fun stuff like a poll, a gallery for viewing photo albums, and a way for you to leave us a note in our virtual guestbook!

We are so grateful for all the positive influences in our lives! Thank you to all our friends and family for your love and support over the years. Thanks for sharing our joy!

Wikus and Sadé

SORRY WE REGRET NO CHILDREN

Welcome

Greeting

About Us

The Bride

The Groom

Our Story

Proposal

Our Family

Our Wedding

Events

Wedding Party

Registry

Poll

Gallery

Guest Book

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

April 22, 2017

Wikus & Sade

You are visitor number 475 to our wedsite

April 22, 2017

20:30:50:20

DAYS : HRS : MIN : SEC

2017-04-22 06:00:00